Rymklets Republiek Home

Mensvreters – Gevaarlikste Bende

by mensvreters.com

R 80

Mensvreters is 2 kanibale broers van Joburg af. Hulle maak bonsende harde Afrikaans Horror rap musiek, . Hulle shows is vol bloed and einaardige toneel speel saam met hulle D.J , Zet( Ja, Zet die geel-bruin harige kriatuur met net een tand van die 80’s T.V af). Beslis iets heeltemal vars vir Afrikaanse musiek. dis n’ horror movie vir jou oore, en n’ MOET vir n’ party!  kyk die musiek video https://www.youtube.com/watch?v=D7cVYYV1b0A&feature=youtu.be

mensvreters.com

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x