Rymklets Republiek Home

Jerome Rex – Fynskrif EP

by Jerome Rex

R 70

Die Fynskrif EP is die resultaat van 3 en ‘n half weke se skryf en opnames. ‘n Musikale meesterstuk wat Jerome Rex se unieke talent om sang  & hip-hop met gerief te intigreer op skou plaas.

Category: Tags: , ,

Jerome Rex

Jerome Rex is a hip hop soul singer/songwriter and an unashamed Capetonian. His influences range from KRS-One to Dwele, and from acapella choirs to the Motown legends of the 60s.

As part of the hip hop duo Flow Motion, he recorded his first full-length album which yielded a No.1 single on the Good Hope FM Radio Hip Hop Charts. This was followed by 2 solo projects – a mixtape and his debut studio album, Jerome & Geselskap. The single “Doenit Man” featuring hip hop veteran Siepsokkie spent 18 weeks on the Good Hope FM Hip Hop charts, also peaking at No.1.

His work has been profiled on several commercial and community radio stations, online publications like Word Up Ezine and IAM Magazine, print media with readership as large as The Cape Times, as well as the Kollig TV show on Kyknet.

Jerome also co-hosts Expression Session Kuils River, a monthly platform for creatives to share their talents and connect socially.

Description

Die Fynskrif EP is die resultaat van 3 en ‘n half weke se skryf en opnames. ‘n Musikale meesterstuk wat Jerome Rex se unieke talent om sang  & hip-hop met gerief te intigreer op skou plaas.

Die EP bevat ses snitte wat deur ‘n super talentvolle span met perfek aanmekaar gesit is. Exilic Music se JK en Shadley Easthorpe se harde werk en talent verseker ‘n uitstekende kwaliteit.

Die projek word ondersteun deur Fruit Vendor, Reinhart Rymhard, Seth Grey en DJ Hearin’ Aid. Elkeen van die kreatiewe geeste bring ‘n unieke bydrae! Lees gerus die digitale boek om meer uit te vind oor hulle bydrae en dit sluit ook die lirieke in. ‘n Lekker bonus vir die wat hou van saam rap.

SPEEL LYS:

01. INTRODUKSIE

02. HOE KEN JY MY

03. ASHFORD & SIMPSON

04. ALLES OF NIKS

05. MOOI GEBOU

06. ALLES OF NIKS

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x