Rymklets Republiek Home

Jbux x HoodFam x G5 – Nuwe Truesight baba

by True Sight Media

R 0

Die wedergeboorte van die TrueSight music is hier! Die manne maak gevaarlike vibes met Nuwe TrueSight Baba. Die nomadiese Jbux is aan die stuur en word sterk ondersteun deur medekunstenaars HoodFam & G5.

 

True Sight Media

'n Port Elizbeth gevestigde multi-media maatskappy met hul wortels diep in hip-hop kultuur gevestig.

Description

Die wedergeboorte van die TrueSight music is hier! Die manne maak gevaarlike vibes met Nuwe TrueSight Baba. Die nomadiese Jbux is aan die stuur en word sterk ondersteun deur medekunstenaars HoodFam & G5.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x