Rymklets Republiek Home

Gakez & Vlaktes – Sllangcorp Generals

by SllangCorProductions

R 60

Category:

SllangCorProductions

Sllangcorp Productions is meer as net 'n onafhanklike studio. Ons is geanker in die Ocean View gemeenskap en kan verskaf dienste soos opnames, DJ dienste, album kunswerk en musiek video produksie.  

Description

Gakes & Vlaktes stel hulle self bekend as die Sllangcorp Generals. Die twee se diverse styles maak ‘n interessante multi-faceted projek wat wissel tussen boom bap, soul, ragga & trap klanke.

Track List:

01. ‘n Dag in my 23’s

02. Kom Nader (Ft. Ploftsof)

03. Music Is Healthy

04. Destyds (Ft. Terror MC)

05. One Love (Ft. Jah Logo)

06. On My Phone

07. Sak vir jou Ding

08. Getuig (Ft. Getuies)

09. Couple Days (Bonus Track)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x