Rymklets Republiek Home

BreiMasjien x Mr DIY – BARBARIANS EP

R 80

Description

Die BARBARIANS EP is ‘n interessante hip-hop konsep. Die doef-daf styl van Mr DIY word geintegreer met die meer soul-ful klank van BreiMasjien. Die twee bring hul liriese styl na die tafel en bied ‘n goed gebalanseerde produk na die tafel.

Die term BARbarian is ‘n metafoor vir ouens wat fokus op net spit! Die twee stel nie teleur nie. Elke track bied ‘n boodskap, sowel as ‘n innoverende klank. Memories, is ‘n soulful affêre wat fokus op hul persoonlike journeys en mentors in die hip-hop arena. Terwyl WAVE PATTERNS met introspeksie hul storie aflewer.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x