Rymklets Republiek Home

BBOF2K18

R 50

Die BROEDERBOND bied hul heel eerste volle vertoning vir 2018 aan. Meer as 30 hip-hoppers

Description

Die BROEDERBOND bied hul heel eerste volle vertoning vir 2018 aan. Meer as 30 hip-hoppers gaan jou gunstelling BROEDERBOND treffers in lewende lywe optree by FREEDOM RIDERS CLUB in Kensington! Maak seker jy mis dit nie uit nie. ‘n Beperkte aantal t-shirts en ander merch sal te koop wees – so bring jou hip-hop gees en wallet saam!

PLEASE NOTE VENUE CHANGE:

Venue Change: Freedom Riders Club

Address: Finpark Unit 10a, 12th Avenue, Kensington

Additional information

Venue

Freedom Riders Club

Address

Finpark Unit 10a, 12th Avenue, Kensington

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x