Rymklets Republiek Home

Yugii-Yo – MVJ (Prod MC Deelow Productions)

Yugii-Yo – MVJ (Prod MC Deelow Productions)

Label: MC DeeLow Productions

Tracks:

>
MVJ
Yugii-Yo

MVJ, of te wel; Man Vannie Jaar is die nuutse aanbod van daai Gamka klong, Yugii-Yo. Sy broer, MC Deelow wat hoofsaaklik verantwoordelik is vir die produksie aspek van die 6950 Musiek broers.

Daar is altyd ‘n aspek van eerlikheid in hul musiek en met MVJ is dit geen anders nie. Dis ‘n hip-hop ballade wat fokus op sy pad na geluk ten spyte [of is dit dalk ten midde] van teestryd.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x