Rymklets Republiek Home

Ystertong – Af-God (Prod. KINGSIZE)

Ystertong – Af-God (Prod. KINGSIZE)

Label: Sllangcorp Productions

Tracks:

>
Af-God
Ystertong, Broederbond

Alle goeie conspiracies kom in ‘n driehoek. Of jy nou in die Bermuda Triangle of met die All seeing eye van die illuminati speel, moet jy weet die saak triangulate in immaculate power. Die tri-partheid alliance tussen Ystertong (emcee), KingSize (Vervaardiger) en Mr DIY (beat) is ‘n intoxicating affair.

Ystertong wil hê jy moet kom buig voor sy liriese altaar en jou aandag skenk as ‘n sacrifice voor hom as AF-GOD. Sy derde oog se visie is die construct vir sy elevated awareness. So smelt die goud in jou bek en maak van hom ‘n image

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x