Rymklets Republiek Home

WRAP SE PUSH

WRAP SE PUSH

Label: Broederbond

Tracks:

>
>
Street Rhymers
Breimasjien, Chronic, Die Hottnot God
>
Derra (Skit)
Die Hottnot God, Kay Kinetic
>
#BBOF2K18 V5 (Miles Edition)
Broederbond
>
Sand Haaie
Breimasjien, Ystertong, Imie, Plofstof, Die Hottnot God
>
Uncle Desmond
Die Hottnot God, Plofstof
>
Ek Verlang (Uncensored Edition)
Ma-I-Stro, Plofstof, Overdose, Griep, DJ Gakkie, Die Hottnot God, Caramel;
>
Leeches
Die Hottnot God, IR Dooba, Mr DIY
>
Siek
HOTTNOT GOD-KAY KINETIC-JAH LOGO -M.O.B-PLOFSTOF-GINESSE-KRAPIE-STEFY D;
>
Mumble op die Radio
Broederbond
>
Vincent (Skit)
Die Hottnot God, Vincent
>
Fightclub
DJ Gakkie, Rosey, Die Hottnot God, Breimasjien, Ma'am, DJ Pain
>
Vi Die Loot
HOTTNOT GOD-KAY KINETIC-JAH LOGO -M.O.B-PLOFSTOF-GINESSE-KRAPIE-STEFY D;
>
Redrum City (Murderers)
Broederbond

Die Hottnot God is ‘n kompleks karakter in hip-hop. Hy hou nie terug op sy opinion nie en dit maak dat Rick amper nooit lou is nie. ‘n Kokende karakter wat alles in die mees organiese manier uiter – en dit mense – MAAK VIR GOEIE HIP-HOP.

As ‘n voormalige Broederbond lid was hy wel  bekend vir sy RAP SE P*** uitlatings. Dit het mens amper laat glo dat hy glad nie meer betrokke is in die rymklets arena nie, maar as jy mooi aandag skenk sal jy besef dat WRAP SE PUSH baie maklik ‘n metafoor kan wees vir die grenskywende denkwyse wat rou unapologetic hip-hop sy krag gee.

Met die  kompilasie betoon hy al sy karakters en hy wys sy talent as kletser, produsent en narratief spesialist.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x