Rymklets Republiek Home

Vlaktes x Witbene – Te Diep

Vlaktes x Witbene – Te Diep

Label: Sllangcorp Productions

Tracks:

>
Twee Hoods
Vlaktes, Witbene
Die storie van twee Hoods
Twee Hoods, verskillende agtergronde met die dieselfde storie.
Hulle het gesien hoe hy vermoor word, tog was daar geen getuies nie. Hulle vergeet so gou, soos die herrineringe van hom verdwyn. Die pynlike herrinering van die sinlose dood vir die wat daardeur geraak was, maar die res vergeet so gou.
Witbene en Vlaktes is twee kunsternaars met verskillende agtergronde, wat die selfde storie vertel.  Hierdie track ondersoek die werklikheid wat inwoners in die hoods daagliks beleef. Ons mag van verskillende hoods wees, maar ons storie is dieselfde. Die indiepte ondersoek soos geskryf deur Witbene en Vlaktes kan gesien word as n’ interlude vir elke vraag wat gestel word, ” Hoe diep is diep en met wie lê die antwoord?”
Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x