Rymklets Republiek Home

Vlaktes – Remain

Vlaktes – Remain

Label: Sllangcorp Productions

Tracks:

>
Remain
Vlaktes, Mr DIY, Moenash
>
Day 1 Love
Vlaktes, DJ Gakkie
>
Bly Tuff
Vlaktes
>
Ek Het Jou Offcuts
Vlaktes
>
To Be Continued
Vlaktes
>
Broken
Vlaktes, MC Co
>
Kampvuur
Vlaktes, Mr DIY, Linkris
>
Lyricism Offcuts
Vlaktes
>
Mic Slingers (Beat by Siepsokkie)
Vlaktes, Plofstof
>
LMJ
Vlaktes
>
Waakstraat (Beat by M. Sinestro)
Vlaktes

Vlaktes se Remain EP is ‘n voorsmakie vir ‘n paar groot en goeie projekte in die pyplyn. Die emcee wys sy diversityd deur met verskeie emcees to collaborate en die klank en rymstyl word goed afgewissel tussen tracks wat tong in die kies frutrasies hanteer soos LMJ, en die diep donker realiteit van armoede en die impak op on societies in Waakstraat.

Dit is duidelik dat hy focused REMAIN  op sy DAY ONE LOVE deur TUFF TE BLY en LYRICISM OFFCUTS te slyp om die KAMPVUUR. Maar hy is tog bewus dat hy moet CONTINUE om te survive tussen die geware van WAAKSTRAAT.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x