Rymklets Republiek Home

VLAKTES – LMJ

VLAKTES – LMJ

Label: Sllangcorp Productions

Tracks:

>
LMJ
Vlaktes

Vlaktes gebruik YoungstaCPT se welbekende onstage tantrum as departure point vir LMJ. Die Pap Tamatie wat die hele storie afgevuur het is nou ‘n departure point vir sy frustrasies met hip-hop magnate wat ‘n circular economy skep wat amper soos tender fraud die kroon tussen tjommies hou. Dis mos baantjies vir boeties, maar Vlaktes het bars vir papbroekies! RickLo se produksie is topklas en die beat word gebless deur ‘n gefokusde emcee wat sy frustrasies respectfully vir die wêreld afvuur!

 

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x