Rymklets Republiek Home

SllangCorp – Drie Digits EP

SllangCorp – Drie Digits EP

Label: Sllangcorp Productions

Tracks:


Die Drie Digits EP is ‘n diverse EP wat die hele SllangCorp stable op display plaas. Mr F, Mc Dan, Grief, Yskoud, Gravity, Ystertong,  Gakez, Deej, Spinnekop en Fiddle dra by tot die produk. Dit is hoofsaaklik vervaardig deur Gakkie Beatz & Vlaktes.

Vanaf smooth jazzy vibes,  laid back ragga vibes en classic boom bap is die orde van die dag en maak vir n lekker diverse project.

Die download is 63mb en bevat die volgende tracks:

01. Mr F & MC Dan – New Day

02. Grief, Money, Yskoud, Gravity – Lekker in Gedagte

03. Gakez, Gokez, Ystertong, Deej – In Between

04. Fiddle, Gakez, Ystertong – Was Ha Niks

05. Milly, Pain, Spinnekop, Deej, Gakez, Dan, Gravity, Gokez, Vlaktez, Ystertong – Hero Kids

06. Ystertong, Vlaktes, Gakez – Hustle Met Explicit Content

07. Deej, Spinnekop, Gakez – Pas Die Kap

08. MC Dan, Deej, Vlaktes – Monkey Tricks

09. Ystertong, Deej, Spinnekop, Vlaktes & Gakez – Virse Da!

 

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x