Rymklets Republiek Home

Slim-X – Ek Doenit (Produced by Hipe)

Tracks:

Ek Doenit
Slim-X

Slim-X se melodiese rymstyl integreer met gemak saam met daai Hipe soundtrack. Die emcee herinner net weer die rymklets ondersteuners dat hy ‘n respected emcee is. Die rymstyl wissel tussen ‘n high tempo, multi-syllable verse structure en ‘n meer structured story telling mode.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x