Rymklets Republiek Home

Rympompiz – Revenant

Tracks:

>
Revenant
Rympompiz

Na amper ‘n half-dekade se stilte maak Rympompiz weer ‘n return. Daar is ‘n ooglopende afwyking vanaf die groot hit  SLAKDANS. (Download dit as jy nie het nie)

Maar terug na REVENANT. Die volwassenheid in die drie se ryme en denkwyse is so exciting om te hoor, want dit wys progressie en fokus op menswees en grootword buite hip-hop wat van kardinale belang is. Die RAPPERbliek sien uit na die nuwe stock!

 

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x