Rymklets Republiek Home

Rosey, Mr DIY, DC – My Style is Classic

Rosey, Mr DIY, DC – My Style is Classic

Label: BROEDERBOND

Tracks:

>
My Style is Classic
BROEDERBOND, Mr DIY, Rosey, DC

My Style is Classic is ‘n verfrissende afwyking van Mr DIY se welbekende ooraanvallende boom-bap wat jou nek met genot hard knak. Maar die produksie is soveel meer soulful en Rosey is soos die naam imply – skerp en fluweelsag op dieselfde tyd. Sy skop die snit mooi af en dan maak Mr DIY dit warm met sy analogiese klankaanwyser! Ons hoor vir die eerste keer ook vir DC op die mic!

Die empire expand en die creative-crosspolination bring mooi musiek man!

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x