Rymklets Republiek Home

Queen Pin ft Cream – Die Uprising

Tracks:

>
Die Uprising
Queen Pin, CREAM

Queen Pin se uprising is ‘n transisie tussen Afrikaans en Engels, maar met die een is sy exclusively op daai rymklets vibe. Die produksie is ‘n kop knikker wat die CREAM romerig hou met sy opening verse. Die twee maak mooi werk van die mellow hip-hop nommer wat jou speakers ‘n lekker workout sal gee.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x