Rymklets Republiek Home

Orkaan – Storm Op ‘n Koue Nag EP

Tracks:

>
Die Naam Praat Vir Homself
Orkaan
>
Wat is die Deal
Orkaan

Met die 6 track EP betree Orkaan die RAPPERbliek soos ‘n storm op ‘n koue nag. Die beats is hard, maar die emcee se styl en rymstyl is nog harder. Kyk uit vir Die Naam Praat vir Homself &  Wat is die Deal?

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x