Rymklets Republiek Home

Orkaan, MC Quin, Vlaktes, Woens – PUSH

Orkaan, MC Quin, Vlaktes, Woens – PUSH

Label: Sllangcorp Productions

Tracks:

>
PUSH
Orkaan, MC Quin, Vlaktes, Woens
 Dit is die tweede EP van die Vlak Voor Jou Oë EP. Vlaktes collaborate met drie van die hardste rymkletsers in die nuwe era van Afrikaans RAP! Vlaktes se inleiding “My Oupa het altyd gesê as jy iets soek vir jou hanne, hier is ‘n hamme! Kap an!” en daarvandaan is dit net bars deur al vier emcees. Major woens se groot stem rol die rooi mat uit met sy melody en flow dat jy die hook met ‘n verse sal misgis! MC Quin, een van Ceres se coolste emcees rbing die easyness wat sy flow en punchlines wat hom prove as en van die beste up en coming rappers. Volgende is Orkaan en sy intensity is raw en real met spine chilling punchlines wat net hy kan bring!
Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x