Rymklets Republiek Home

Gakez & Vlaktes – Musiek is Healthy (Prod by Mr T)

Gakez & Vlaktes – Musiek is Healthy (Prod by Mr T)

Label: Sllangcorp Productions

Tracks:

>
Musiek Is Healthy
Gakes en Vlaktes Prod. by Mr.T

Die keer is ons op daai “feel good” vibe!. “Music is Healthy” is ‘n Mr T production wat deur Gakez & Vlaktes gebless word!

Sommige speel sport en anders eet gesond, maar vir die HIP-HOP koppe is dit Musiek wat hulle gesond hou. Die is die next installment uit SllangCorp Productions na die popular Daai Kos.

Onthou – van CD’s tot LP’s – die musiek hou jou healthy.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x