Rymklets Republiek Home

MOM PEL – VAT ‘N KIEKIE

Tracks:

>
VATTE KIEKIE
MOM PEL

Die Broederbond se obsession met mompelklets duur voort. Hierdie keer word die welbekende fotograaf wat hul musikale reistog deur fotografie aan die wêreld bring key tot die storie! As julle vir MOM PEL sien. Vat ‘n kiekie man!

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x