Rymklets Republiek Home

Ma’am, Lizzy B – Tjappies (SUSTERBOND)

Ma’am, Lizzy B – Tjappies (SUSTERBOND)

Label: BROEDERBOND

Tracks:

>
TJAPPIES
SUSTERBOND, MA'AM, LIZZY B

Die SUSTERBOND is die female emcee division van die magiese BROEDERBOND movement.

Ma’am & Lizzy B maak melodies metodiese rymklets op ‘n vibey tune wat sterk ragga undertones het. Tjappies is ‘n metafoor vir die invisible scars wat vrouens dra deur moederskap en die oorlog van verantwoordelikhede as ‘n ouer. Die stryd is asemrowend en die geveg is alomteenwoordig, maar die tjappies is bewyse van oorwonning.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x