Rymklets Republiek Home

Kaapstad Vs Everybody

Kaapstad Vs Everybody

Label: The Music Box X 7493 Entertainment

Release date: 31 August 2018

Tracks:

>
Kaapstad Vs Everybody
M3lky021, ShaaNaDaKullid, Vlaktes, Amy Brown, Chella021, DJ Gakkie, Heinie-G, Static Twist, Sheeno, Jaki$ Obama, Juic3, Krapie Die Don, Miss Understood, Hottnot Ghot, Velosity, StayC Dash, Raymon Spitfire, K-Rhyme, Miss Lia, Well@, Imie Vanie Delf en YesPlsAndThnkYou

Om musiek in die digitale era te maak is ‘n tegniese en logistieke nagmerrie. ‘n Paar maande terug toe M3lky021 besluit het om die ambitious project aanmekaar te slaan, was ek excited om te sien hoe die saak sal uitwerk.

Die resultaat is ‘n gebalanseerde hip-hop snit, wat voorsiening maak vir diversity in flow, lyrical structure en content. Die verskydenheid in emcees bring ‘n integrasie van narratief wat social, economic en creative challenges  takel sonder om die unieke elemente van elke emcee af te water.

Die volgende emcees maak verskyning: M3lky021, ShaanDaKullid, Vlaktes, Amy Brown, Chella021, DJ Gakkie, Heinie-G, Static Twist, SheeNa, Jaki$ Obama, Juic3, Krapie Die Don, Miss Understood, Hottnot Ghot, Velosity, StayC Dash, Raymon Spitfire, K-Rhyme, Miss Lia, Well@, Imie Vanie Delf en YesPlsAndThnkYou

Engineered by: ABC Beats

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x