Rymklets Republiek Home

Junior, DBO, Chella 021 – BONTAS

Junior, DBO, Chella 021  – BONTAS

Label: BROEDERBOND

Tracks:

>
BONTAS
Junio, DBO, Chella 021
Junior, n Polisie man (DBO) vertel vir ons hul persepsie van die lewe in Bontheuwel met n Rymkletser as mediator(Chella 021). Die HOTTNOT GHOT se produk is ‘n musikale documentary van die lewe in Bonteheuwel, ‘n gang infested neighburhood op die Kaapse Vlakte. Luister hoe na die waarheid vanaf die kontrasterende views om ‘n realistiese insight te kry van die chaos wat BONTAS op ‘n daaglikse basis realiseer.
 
Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x