Rymklets Republiek Home

Jedi Knight – Separation (ft. Linkris, Rimestein, Knoffel Bruin)

Tracks:

>
Separation
Jedi Knight, Linkris, Rimestein, Knoffel Bruin

Jedi Knight gee ons ‘n voorsmakie van sy opkomende album THE PRODUCTION. Die eerste single se naam is Separation. Die metafoor is dat hy glo dis tyd dat rappertjies en emcees ‘n separation moet ondergaan. Dit is in die beste belange van hip-hop.

Die track het daai classic boom-bap feel en die BruSwain produksie word goed opgefunk deur DJ Ice Cue se stylvolle cuts. As dit nie genoeg is nie bring hy drie ysters in die vorm van Linkris, Rimestein en Knoffelbruin na die tafel en die manne hou nie terug nie. Die musikale engineer is Gary Arsenic en my mix en master die saak

It is the first single off my upcoming album which will be released early next year, the album will be titled “THE PRODUCTION”, and this single is titled “SEPARATION”. It features Linkris, Rimestein, and Knoffelbruin, with BruSwain on production, and DJ Ice Cue on the cuts. The track has been mixed and mastered by Gary Arsenic, and artwork done by Rodwin Proctor.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x