Rymklets Republiek Home

HemelBesem – Die Ballie

HemelBesem – Die Ballie

Label: BesemBos

Release date: 14 June 2018

Tracks:

Die Ballie
Die Ballie
HemelBesem

Die Ballie is HemelBesem se eerste single vanaf die opkomende album GOD PRAAT AFRIKAANS. Die titel stem ooreen met sy boek, wat tans in alle goeie boekwinkels (en Amazon) landwyd beskikbaar is. Daar is ‘n opkomende teater produksie wat beloof om ‘n absolute belegging van jou tyd te wees. So kry gerus besonder hede deur op die skakel te klik. 

Kaartjies vir die teater produksie is tans beskikbaar by Computicket

Die Ballie is ‘n verhaal van die Besembos emcee se verhouding met sy pa en hoe hul lewenspad ‘n fondasie vir ‘n sterk karakter lewer.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x