Rymklets Republiek Home

H.H.S.E.I (Hoor Hoe Se Ekkit) – BROEDERBOND

Tracks:

>
H.H.S.E.I (Hoor Hoe Se Ekkit)
BROEDERBOND

H.H.S.E.I , afkorting vir “Hoor Hoe Se Ekkit” is ‘n vuur warme produksie vanni Brei Masjien.

Met Brei Masjien | Pik D Probleemsklong | Rex | Imie Vani Delf |RJ | HolyGokes |Plofstof | Die Anti-Wack | Ginesse | K-Rhyme | Static Twist op die baan bewys dat hulle lirise Straat Profete is en hulle stem vir die mense.

AWE AWE HOOR HOE SE EKKIT.!

 

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x