Rymklets Republiek Home

Ghot Not Hot – Anne Level

Ghot Not Hot – Anne Level

Label: BreiMusiek

Tracks:

>
Anne Level
Ghot Not Hot

Anne Level is die next level van hip-hop! Daai commercial excellence wat die radio stasies op eet soos soet koek by jou ouma se birthday. Ghot Not Hot, die nuutste mompelkletser op die Kaapse Vlakte weet hoe om daa internasionale sensasionele musiek vir die massas te bring!

Wees deel van die rymolusie en ondersteun die toekoms van hip-hop!

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x