Rymklets Republiek Home

Getuies – Sal Daar Wies (Prod by DJ Gakkie)

Tracks:

>
Sal Daar Wies
Getuies, DJ GAkkie

DJ Gakkie dien as produsent op ‘n soulful nomme. Getuies maak ‘n afwyking van die ritmies- en tegnies gedrewe hip-hop van REPITWA.

Hulle wys die musikale kant met Sal Daar Wies. ‘n Testament tot hul liefde vir hip-hop. Hulle sal daar wees tussen die goeie en growwe tye, want dis wat liefde doen.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x