Rymklets Republiek Home

Franklin$tein; Heinie-G; L.G.B; Jaki$ Obama – Als Is Tight

Franklin$tein; Heinie-G; L.G.B; Jaki$ Obama – Als Is Tight

Label: CapeVerse

Tracks:

>
Als Is Tight
Franklin$tein; Heinie-G; L.G.B; Jaki$ Obama

Die CapeVerse collective bring smooth liefdeshop nommertjie en die gesoute Jaki$ Obama, LGB, Franklin$stein & Heinie-G bring ‘n wel afgeronde snit na die tafel. Die artists reflect op die intensiteit van emosies as ‘n jong man in ‘n growwe wêreld. Despite die downs wat ‘n man experience; is dit belangrik om te state – ALS IS TIGHT

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x