Rymklets Republiek Home

DJ Pain x Holy Gokez x Plofstof – Ge-Anker (Broederbond Productions)

DJ Pain x Holy Gokez x Plofstof – Ge-Anker (Broederbond Productions)

Label: BROEDERBOND

Tracks:

>
Ge-Anker
BROEDERBOND

Ge-Anker is ‘n mellow concept wat die 783 x Sllangcorp se konseptuele skryfstyl goed uitbeeld. Ge-anker is ‘n bevestiging van hoe hip-hop as ‘n coping mechanism vir die community en emcees is. Daar is ‘n positiwiteit van straal uit hul hip-hop en Goliat (evil) sal plat val in die aangesig van die emcees (good). Die anker (hip-hop) maak seker dat ongeag van die lewenstorms daar geloof is in die toekoms en die lewe. Is jy ge-anker? Dalk is hip-hop jou verlosser. DJ Pain se produksie word deur Holy Gokez en Plofstof se styl saamgeweef in ‘n musikale meesterstuk.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x