Rymklets Republiek Home

DIE SPEKTRUM VAN DIE HOOFLIG

DIE SPEKTRUM VAN DIE HOOFLIG

Label: BESEMBOS

Release date: 5/11/2018

Tracks:

>
Die Inleiding
Die Hooflig
>
Armageddon
Die Hooflig
>
Inhoudsopgawe
Die Hooflig
>
Instrumentaal
Die Hooflig
>
Die Navorsing
Die Hooflig
>
A Plus
Die Hooflig
>
Onthou die Naam
Die Hooflig
>
A Plus (stadige weergawe)
Die Hooflig

Die Spektrum van Die Hooflig is ‘n alternatiewe hip-hop kompilasie waar donker klanke met vlymskerp rymskemas kopstamp.

Jy hoef nie in diepte navorsing te doen om uit te vind wie DIE HOOFLIG is nie. Sy reputasie en impak is welbekend. So dit is geen verassing dat hierdie projek A Plus is nie. Die is Armageddon – so span in jou breinkrag want die Die Spektrum dek meer as net Inleidings en Inhoudsopgawes. 

Wanneer jy klaar is kan ek jou waarborg dat jy die naam sal onthou.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x