Rymklets Republiek Home

Die Barheid – Die Lang Wag

Tracks:

>
Die Lang Wag
Barendz

Dit was ‘n lang wag. Barendz wat altyd hip-hop geledere in rep en roer het met sy unieke styl wat ernstige onderwerpe met ‘n lighartige styl kan takel of net pret ook het.

Nie te min, DIS DAAI BROE VANNIE ELSIES! En hy stel net die fans in kennis dat hy jammer is vir die stilte en dat hy terug is. Die LANG WAG is ‘n semi-boom-bap treffer waarin hy praat van die verskeie elemente wat bygedra het tot sy stilte. Maar wees gewaarsku – die man klink honger en is gereed om weer daai kreet te skree. IS WARRIT IS JA!

 

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x