Rymklets Republiek Home

D.O.E.P. – Daily Struggles (Mixtape)

D.O.E.P. – Daily Struggles (Mixtape)

Release date: 2018

Tracks:

>
Daily Struggle
DOEP
>
Die Struggle van 'n Kallit Man
DOEP
>
Die Kaap Vlak
DOEP
>
Waar Pas Ons In
DOEP
>
BOOMBAP
DOEP

DOEP is ‘n gesoute emcee en dit is maklik sigbaar soos jy deur die Daily Struggles Mixtape  vorder. Dit begin met ‘n acapella wat soos ‘n skoon voorportaal jou ingang na die hoofvertrek goed opset. Die onmiddelike skakel na Die Struggle Van ‘n Kallit Man is ‘n psalm van ons gemeenskap se struggles. Ma, Pa en Kind is almal vasgevang in die stelsel wat die Kaap VLAK hou so WAAR PAS ONS IN?

Seker maar by die BOOMBAP!

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x