Rymklets Republiek Home

Chella021 x Mr DIY – Die Liefde

Chella021 x Mr DIY – Die Liefde

Label: DIY Productions

Tracks:

>
Die Liefde
Chella021, Mr DIY

Die Liefde is die eerste single van ‘n opkomende vollengte projek van Mr DIY en Chella021. Dit is ‘n smooth hip-hop nommer wat lekker boom en bap met sharp cuts en snares.

Luister solank na KROON 1, terwyl ons wag vir KROON2!

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x