Rymklets Republiek Home

Chella & Mr DIY – Real Hip-Hop (Ft. Blk Mantis)

Chella & Mr DIY – Real Hip-Hop (Ft. Blk Mantis)

Label: Mr DIY Productions

Tracks:

>
Real Hip-Hop
Mr DIY, Chella021

Is jy nog met die boom & die bap, of dalk vasgevang in ‘n TRAP? Chella & Mr DIY bring die tweede single van die opkomende KROON projek. Kry daai eerste single LIEFDE hier indien jy dit nie het nie.

 

Die flava bly konstant en dien as ‘n voorsmakie van ‘n oordrommende, base bommende projek te wees. Mr. DIY se produksies is met daai klank wat naby aan sy hart en in so baie van sy produksies ‘n verskyning maak. Die snares en kicks kraak hard op die ritme van die boom en die bap op die een!

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x