Rymklets Republiek Home

Chase Lutron – Afrikaansebet (Wolfkraft Productions)

Chase Lutron – Afrikaansebet (Wolfkraft Productions)

Label: Wolfkraft Productions

Tracks:

>
Afrikaansebet
Chase Lutron

So ‘n tydjie terug het Frazer Barry ‘n detailed analise oor die Afrikaansebet gedoen. Lees gerus hier oor dit. 

Afrikaansebet is 100% Wolfkraft Productions produk. Van beat tot mixing en mastering. Dis ook die tweede snit vanaf die opkomende KONSENTRASIE KAMP album! Die eerste een was ROGUE. Hier is CREAM & Juanita ook op die vocals.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x