Rymklets Republiek Home

Charin Schuller – Murder C. Wrote

Charin Schuller – Murder C. Wrote

Label: Independent

Tracks:

>
Murder C. Wrote
Charin Schuller

Charin Schuller se Murder C. Wrote is ‘n multi-lingual treffer. Die emcee skop af met ‘n smaakvol, maar klipharde Afrikaanse strofe en wys haar veelsydigheid deur in die tweede helfte om te swaai na Engels.

Murder C. Wrote, is gelukkig nie ‘n verwysing na ‘n laat 80’s TV series nie, maar wel ‘n bevestiging dat haar BARS jou dalk dood kan spit. Murder oppie mic!

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x