Rymklets Republiek Home

Broederbond – Vidi Loot

Tracks:

>
Vidi Loot
Broederbond
ViDie Loot
ViDie Loot
Broederbond

As die BROEDERBOND se manne saam kom op ‘n harde beat dan moet jy weet dit gaan hard wees! Marlow Hope produce ‘n underground hit! Bracen Kayle en Imie Vanie Delf bring daai dark battle energy. Net om die harregat vibe te galvanize kom Hottnot Ghot ook hard deur! Die manne maak dit welbekend dat alles is VI DIE LOOT man gazilam!

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x