Rymklets Republiek Home

Broederbond – Verbode Vrug

Tracks:

>
Verbode Vrug
BROEDERBOND

Die liefde is ‘n eienaardige ding. Dit word gekompliseer deur die aanloklikheid van die verbode vrug. Bracen Kayle en Ash-Matic slalom stylvol deur die Ash-Matic se beat. Die allure van liefde gemeng met lus of is dit lus misgis vir liefde? Luister self – ek het nog nie uitgefigure nie.

 

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x