Rymklets Republiek Home

Broederbond – Soes It Vi My Lyk (Prod by Miles on Beats)

Tracks:

>
SIVML
BROEDERBOND

SIVML is een van daai Broederbond specials! Die Miles on Beats produksie bring ‘n viool gedrewe boom bap beat wat kliphard in jou ore in ‘n hypnotizing fashion. Die realistiese narratief is ‘n ongefilterde pad na elke kunstenaar se realiteit wat hulle op ‘n daaglikse basis ondervind. Die diversiteit in rymstyl en stories laat jou amper vergeet jy is op ‘n tien minute journey van klipharde ryme!

 

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x