Rymklets Republiek Home

Broederbond – Pap Tamatie

Tracks:

>
Pap Tamatie
Broederbond

Op die rug van ‘n ernstige paar weke vir die Broederbond met die vrystel van die GATVOL trilogie bring hulle ‘n bietjie van ‘n pret kant na vore. Pap Tamatie is ‘n satiriese hip-hop snit wat wielie walie tussen ‘n tongue in cheek snit wat sin vir humour en observasies oor negatiwiteit deur middel van skimpe of skinner wat alledaags is in die hip-hop gemeenskap.

 

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x