Rymklets Republiek Home

Broederbond – Kliphard

Broederbond – Kliphard

Label: BreiMusiek

Tracks:

>
KLIPHARD
Broederbond

Die ondergrondse hip-hop masjien ploeter voort met die Broederbond Maandag campaing. Die keer is dit Kaapse Woordenaar, Jamex, Vlaktes, Ginesse, K-Rhyme, Jah Logo, Gakez, Mr  Griep, Klipklong & Kay Kinetic.

Die BreiMusiek produksie is KLIPHARD en die emcees bring net die beste na die tafel. Kliphard soos magma na ‘n duisend jaar!

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x