Rymklets Republiek Home

Broederbond – In Eenheid Is Krag (Prod by. Ash-matic)

Broederbond – In Eenheid Is Krag (Prod by. Ash-matic)

Label: Broederbond

Tracks:

>
In Eenheid Is Krag
Broederbond, BreiMasjien, Kay Kinetic, Gakkie, Ash-Matic

Visie + Kultuur + Hip-Hop = Broederbond

In Eenheid is Krag is die tweede enkelsnit vanaf die opkomende double CD, Black & White. Dit is ‘n Ash-matic production wat sy soulful melodie met die verses van Brei, Kay en Gakez mooi saam gooi. Winnie Dee se stembande bless die track en maak ‘n wesenlike verskil.

Die visie om ‘n movement wat bevordering en positiwiteit deur middel van hip-hop staan nog steeds sterk ten spyte van ‘n paar speed bumps hier en daar.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x