Rymklets Republiek Home

Broederbond – Dwelms

Broederbond – Dwelms

Label: BreiMusiek

Tracks:

>
Dwelms
BROEDERBOND

Mai-stro, Slim-X & Ystertong vertel vir jou ‘n storie van DWELMS. Wees versigtig die goed is gevaarlik. Net soos die dwelms sal die track jou laat trip. Vermy hulle dit? Verlustig hulle, hulself in dit? Ek weet nie – Die vraag by vra – is dit jy of IS DIT DIE DWELMS?

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x