Rymklets Republiek Home

Biggy – Sielsgenoot (Ft. CREAM & Haiku)

Tracks:

>
Sielsgenoot
Biggy, CREAM, Haiku

Omdat so baie hip-hop emosie in vorm van aggressie deurkom is dit soms is dit moeilik om te glo dat  sielsmusiek is. Biggy se Sielsgenoot is ‘n verfrissende afwyking vanaf die alledaagse doef-daf en praat oor kameraadskap in vorm van liefde. Haiku skop die snit af met ‘n sielvolle hook wat die individuele prosas van Biggy en CREAM mooi bind.

Kom vind bietjie sielsverryking of dalk net waardering vir jou metgesel deur die eerbare ode tot ‘n anderhelfte van Biggy & CREAM met ‘n oop hart te luister.

 

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x