Rymklets Republiek Home

Benjiman Voete X Tribal Echo – Stokperdjie (Prod by Frazer)

Benjiman Voete X Tribal Echo – Stokperdjie (Prod by Frazer)

Label: Houwtama Productions

Tracks:

StokPerdjie
Benjimin Voete, Tribal Echo

Die kontemporêre eklektiese klank van Frazer Barry gee geboorte aan ‘n klank wat hy beskryf as KlipKopRock. Twee Tribal Echo emcees collaborate met die welbekende Benjimin Voete en dit gee geboorte aan Stokperdjie.

Benjimin is natuurlik goed bekend vir sy musiek wat goed geanker lê in die sosiale narratief, maar hierdie keer is die boodskap “aanhouer wen”. Die boodskap laat die luisteraar met ‘n belangrike vraag: “Gaan jy persist?”. Sy rymstyl is maklik om na te luister en dit is maklik om te volg – jy kan dalk misgis wees dat daar nie talle gems in die track is nie, maar luister weer; jy sal verbaas wees.

Google+
BLY OP DATUM!

Bly op datum met alles wat rymklets mal is! Nuwe musiek & nuus! Kom nou waarvoor wag jy?!

Ons deel inligting met niemand nie.
x