News
Afrikaansebet –
Toe Chase na my uitgereik het vir ‘n exclusive was ek baie excited. Dis nou tot ek gehoor het dit is ‘n alfabet rympie storie. Nou moet my nie verkeerd verstaan nie… Ek is nie ‘n hater nie, maar daar was so bietjie skepticism. Hoe op aarde kan ‘n mens nou dit doen sonder dat dit cheesy is. Veral na daai bom van ‘n track ROGUE – alfabet rympies… ek mean ma. MAAR – toe die track val, was ek pleasantly surprised. Ons moes toe die hoof rymklets analyst Frazer Barry inroep om die kompleks, maar tog entertaining rymskemas onder die vergroot glas te sit…
17 November 2017 Rymklets Republiek News Read more
African Hip-Hop Indaba bring Elementêre DiversiTYD met Heal the Hood
Dis Friday the 13th die naweek en in lyn met daai datum hou die ouens by Heal The Hood dit monsterous!
12 October 2017 Rymklets Republiek Uncategorized Read more