Vlaktes - Enemies

Soos die mis oor die horison verdwyn kan ons dinge 'n bietjie meer duidelik sien. Sonder enige waarskuwing word vriende, vyande. Van wanne af is o's enemies?

Die Sllangcorp veteran, Vlaktes bring 'n melancholiese hip-hop track wat die kompliksiteit van vriendskap weerspieƫl.

Attached Files:

FileAction
Vlaktes-Enemies.mpegDownload 

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.