• Version
  • 102 Download
  • 5.70 MB File Size
  • 1 File Count
  • July 10, 2020 Create Date
  • July 10, 2020 Last Updated
FileAction
TALK ABOUT IT - MISS LENDA.mp3Download 

Eulanda Wagner,Beter bekend as MISS LENDA, is geen newbie as dit by die musiek saak kom nie.

Die Worcesteriet se storie agter die musiek is een vir die boeke en TALK ABOUT IT gee ons so klein hint . 

Begeleiding word gedoen deur BREIMASJIEN .

Kyk uit vir vele meer musiek van MISS LENDA, maar vir nou kry TALK ABOUT IT hier :


Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.